English
Version
Nuus Boere
musiek
Die
Klub
Biografie Leer
Speel
Handels
ware
Skakels Soek Kontak
Bewaar - Behou - Uitbou
Dat die erwe van ons vaad're vir ons kinders erwe bly
Orkeste
Musikante
Instansies
 
 
 
 

Werner en Leana le Roux

[19 September 1975 - ] [6 Desember 1979 - ]

Werner en Leana is die kleinkinders van die bekende Mike Lotter, van Boksburg. Hierdie twee kinders se talente is eenvoudig verstommend en hulle het tydens die TV kompetisie van 1987 opgetree.

Oom Mike is werklik 'n oupa duisend om hierdie kinders só af te rig en by te staan.


oom Mike Lotter met sy kleinkinders, Werner en Leana Le Roux
[Foto: kopiereg voorbehou]