English
Version
Nuus Boere
musiek
Die
Klub
Biografie Leer
Speel
Handels
ware
Skakels Soek Kontak
Bewaar - Behou - Uitbou
Dat die erwe van ons vaad're vir ons kinders erwe bly
Orkeste
Musikante
Instansies
 
 
 
 
Die Moedhouers

Hulle orkes was soos volg saamgestel:

Willem van der Berg : Konsertina
Wilhelm Roets : Banjo
Jan Naude : Kitaar
Neels Grobler : Kitaar

 

Willem was 'n messelaar wat in Boksburg gewoon het. Hierdie groepie het in 1935 die volgende plate gemaak:

Oom Ben se polka
Witpoort setties
DE 107
Die Rand polka
Brakpan wals
DE 108
Rooiblom polka
Sukkel wals
DE 109